Wie kan inskryf?Who can enrol?
Leerders in graad 8, 9 of 10 in 2027, van enige skool of tuisskool. Graad 11 volg in 2028 en graad 12 in 2029.Learners in Grade 8, 9 or 10 in 2027, from any school or homeschool. Grade 11 follows in 2028 and Grade 12 in 2029.
In watter taal is die klasse?What language are the classes in?
Daar is aparte Afrikaanse en Engelse klasse. Jy kies die taal wanneer jy inskryf. Die eindeksamen in graad 12 kan ook in Afrikaans of Engels geskryf word.There are separate Afrikaans and English classes. You choose the language when you enrol. The Grade 12 final exam can also be written in Afrikaans or English.
Wanneer is die klasse?When are the classes?
Een uur per week op ’n vaste weeksdag ná 15:00. Die klastye vir elke graad staan hierbo onder Klastye. Die eerste klasse is in die week van 13 Januarie 2027.One hour a week on a fixed weekday after 15:00. The times for each grade are above under Class times. The first classes are in the week of 13 January 2027.
Hoeveel leerders is in ’n klas?How many learners are in a class?
Hoogstens 20, almal in dieselfde graad.Up to 20, all in the same grade.
Wat het my kind nodig?What does my child need?
’n Rekenaar, skootrekenaar of tablet met ’n goeie internetverbinding. Hulle het ook Microsoft Teams of Zoom nodig. Die skakel kom per e-pos.A computer, laptop or tablet with a good internet connection, and Microsoft Teams or Zoom. The link arrives by email.
Mag ons die klasse opneem?May we record the classes?
Nee, neem asseblief nie die klasse op nie. Kom betyds; die klasse begin en eindig op die vaste tyd.No, please don't record the classes. Join on time; classes start and end at the set time.
Hoe kanselleer ek?How do I cancel?
Gebruik die skakel in jou e-pos of op jou besprekingsblad. Voor die maand se eerste klas kry jy alles terug. Sodra die maand begin het, word dit nie terugbetaal nie, ook nie as die leerder klasse mis nie.Use the link in your email or on your booking page. Before the month's first class you get everything back. Once the month has started it isn't refunded, also if the learner misses classes.